
Kontak Analize Viljoen
“Ek hoor graag van jou! Stuur gerus vir my ‘n boodskap oor my skryfwerk, of sommer net om kennis te maak en hallo te sĂȘ. As jy in Parys is, kom maak ‘n draai. Daar is altyd koffie, wyn of iets te ete in my kombuis. Ek kan ook deur Facebook Messenger bereik word.”
